Huisgenoot

Black Panther: Wakanda Forever

WAAROOR GAAN DIT?

Toe koning T’Challa sterf, wil ander wêreldmoondhede beheer oor Wakanda se hulpbronne kry.

Dus moet koningin Ramonda (Angela Bassett), Shuri (Letitia Wright), M’Baku (Winston Duke) en Okoye (Danai Gurira) veg om hul land te red.

Namor (Tenoch Huerta), koning van ’n versteekte ondersese nasie, maak hulle bewus van sy ontstellende plan om die wêreldwye bedreiging te stuit, maar die mense van Wakanda wil ’n ander pad loop. Hierin word hulle gesteun deur Nakia (Lupita Nyong’o) en Everett Ross (Martin Freeman).

DIE ONTDEKKING VAN NAMOR

In is dit ’n jaar sedert die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related