Huisgenoot

The Woman King

WAAROOR GAAN DIT?

Die Oscarbekroonde aktrise VIOLA DAVIS is te sien as generaal Nanisca, die leier van die Agojie, ’n groep vrouekrygers wat in die 1820’s die Dahomey, ’n koninkryk in Wes-Afrika, beskerm.

Sy lei die volgende generasie vegters op vir hul stryd teen ’n vyand wat daarop uit is om hul manier van leef te vernietig.

Dié geskiedkundige rolprent, wat hier in Suid-Afrika geskiet is, is deur ware gebeure geïnspireer. In die superheldfliek (2018) was die Dora Milaje – ’n elite groep vrouekrygers wat die fiktiewe koninkryk Wakanda verdedig het – geïnspireer deur die Agojie-vrouekrygers. Hulle het in die 1800’s die Wes Afrika-koninkryk Dahomey (hedendaagse Benin) verdedig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related