Huisgenoot

’N WARE HOLLYWOOD-ROMKOM

HOEVEEL mense kan sê hulle was al op ’n troue wat soos ’n Hollywoodromkom voor hulleafgespeelhet?

Drama – die troukoek gly en val in stukke.

Rou emosie – die paar betuig hul grenslose steun vir mekaar.

Glans – ’n troupak wat al op TV was en trourok met sy eie interessante storie.

Vir die 50 gaste was dit ’n ware liefdesdrama wat niemand sal vergeet nie. “Dis nie tradisioneel nie, maar gemaklik en lekker. Dis nie sentimenteel nie, maar die liefde wat almal hier vir mekaar het, is eg,” sê die akteur Edwin van der Walt oor sy troue met Izél van der Merwe.

Een van die groot verrassings by die troue was die onthulling dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related