Huisgenoot

EFRAINE SE SKITTERDAG

DIE TV-kameras was aan die rol, en die bekende akteur het ingeleun om haar te soen. Maar Efraine van Heerden wou niks weet nie. “Soen is ’n big thing vir my. As ek jou wil soen, sal ek jou sê ek wil jou soen,” het sy destyds in die maatsoekreeks Op my eish! vir Neels van Jaarsveld gesê.

Maar toe die groot oomblik vandag aanbreek, hier voor haar naaste vriende en familie, huiwer die donkerkopskoonheid nie ’n oomblik nie.

Lank en innig soen sy vir Paul du Toit voor die kansel by die Old Tannery op Wellington, en so wys sy die wêreld dat sy dié prokureur van Stellenbosch wíl soen – nie net vandag nie, vir ewig.

Troues is nie vir Efraine ’n nuutjie nie. As grimeerkunstenaar het sy immers al meer as 250 bruide help mooi maak op hul groot dag. By die tal le TV-reekse waaraan sy werk, staan sy altyd in die skaduwee agter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related