Ek is mal oor hierdie tyd van die jaar. Dis die laaste paar maande voor die jaar eindig, en ons kan uieindelik asems uitblaas oor die afgelope jaar. Almal is nou op hul laaste reserwes wat energie vir werk betref, maar die gedagte aan die "big days"wat voorlê verskaf daai laaste bietjie stoom wat sê:"Amper daar, dan kan jy opmors, masekind!"
Nou kyk, ek is lankal van die almanak af, wat beteken deesdae met die big days wil ek rus in plaas van jolyt