Huisgenoot

KAATJIE VAN DIE BAAN

‘EK EN MY MAN IS EINTLIK MIN GEPLA OOR GELD’

DIS ’n toneel wat baie warmbloedige mans se hartklop sal laat versnel: ’n wulpse blon dine wat sensueel op die enjinkap van ’n bloedrooi Ferrari poseer.

In haar sexy uitrusting, wat nóg rooier as die vuurwa is, verstel sy aan haar Gucci-sonbril en kruis haar bene terwyl die sluiter van die kamera soos ’n masjiengeweer knetter.

’n Mens kan dalk dink jy is iewers in Beverly Hills, maar eintlik is jy in die oprit van Melany (Mel) Viljoen (36) van Die Real Housewives van Pretoria in die ooste van Pretoria.

Sy is een van die ses vroue wat tans te sien is in ’n nuwe reeks waarin kykers ’n blik op hul weelderige leefstyl kan kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related