Huisgenoot

TERWYL ONS KÁN

NIE baie kinders weet hoe dit voel om deur Mongolië in ’n kampeerwa te reis, om die katoenkasteel in Turkye te besoek of by die Maasai-mense van Tanzanië te kuier nie.

Die Pelletier-kroos van Quebec in Kanada het dit alles gedoen – en as hul ouers hul sin kry, sal hulle binnekort nog meer van die wêreld sien.

Maar dis nie net ’n liefde vir reis wat Edith Lemay en Sebastien Pelletier se jaar lange tog met hul kinders om die wêreld geïnspireer het nie. Hulle wou vir hulle soveel moontlik wys, want hulle weet wanneer hul kinders 30 bereik, sal drie van hulle waarskynlik blind wees.

Mia (12), Colin (7) en Laurent (5) het die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related Books & Audiobooks