Kuier

KUNS SY REDDING

Watjou anders maak as ander mense, kan soms soos 'n las voel, maardit hoefniesó te wees nie. Want die meestevandietyd isditjuisjou “andersheid” wat jou wonderlik maaken laat uittroon bo die res.

As daar nou een mens is wat volkome dié perspektief beaam, dan is dit Clayden Botes (15). Dié tiener is op ses met outisme gediagnoseer. Sedert dié i diagnose het verskeie struikelblokke Clayden in die gesig staar, veral omdat hy nie kan lees en skryf nie. Daar is een ding wat hom aan die gang hou – sy kuns en sy vermoë om iets wonderliks te skep uit niks.

Outisme is 'n ernstige ontwikkelingsversteuring wat onder meer sosiale interaksie belemmer asook die vermoë om te kommunikeer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related