Baba & Kleuter

HANDE IN DIE HARE?

een dié tyd weet jy al dat jou peuter nie altyd ’n logiese, diepdenkende wesentjie is nie. As daardie koppie eers uitgehaak het, gaan al jou argumente en onderhandelinge niks help nie. Een of twee slegte harewas-ervarings (soos ’n piepklein druppeltjie water in sy oog) is al wat nodig is om boetie so steeks soos ’n donkie te maak. Dan sit jy met jou hande in jou hare oor die kind wat gek is oor spat in die swembad, maar nooit as te nimmer gaan toelaat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related Books & Audiobooks