TV Plus Afrikaans

Maklik in die kollig

Houvrou Of Trouvrou?

Seisoen 1 Woensdae VIA (*147) 20:00

Dit was nie net vir die agt deelnemers aan VIA se nuwe realiteitsreeks Houvrou Of Trouvrou? ’n verrassing om te sien die aktrise Christi Panagio is die aanbieder van die program nie, maar vir kykers ook. Christi was vir lank uit die kollig terwyl haar akteur-wederhelf Nico Panagio op die kassie was as aanbieder van die bekende realiteitsreeks Survivor South Africa – en sy kort rol as speurder Marco Andino in die telenovelle Legacy wat onlangs geëindig het.

Maar dis nou weer Christi se beurt om al die aandag te geniet en ons moet sê dis heerlik om haar weer voor die kameras te sien.

KLIM OP DIE FIETS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related