Huisgenoot

MY STREPE AS TROTSE TROUVROU

DIS nou die toonbeeld van ’n trouvrou, fluister iemand toe sy haar verskyning maak.

Aan die woord is een van die deelnemers in die nuwe reeks Houvrou of trouvrou? En die vrou oor wie sy praat is nie een van haar teenstanders nie, maar die aanbieder, Christi Panagio.

Dis moeilik om met dié stelling te stry. Christi is nie net op 44 nog net so mooi soos toe sy as model en aktrise naam gemaak het nie; sy en haar akteur-man, Nico Panagio (49), is vanjaar al 22 jaar saam, 16 daarvan as getroude paar.

Boonop is sy die afgelope paar jare meestal voltyds ma vir hul dogters, Evah (11) en Shay (9) – én gee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related