Wat eet ons vanaand?
Jul 22, 2022
3 minutes
DIK LENSIESOP MET BOTTERSKORSIE EN WORTEL
Ek hou daarvan om rooilensies in sop te gebruik. Dit is ’n voedsame (en sakpas) manier om ’n resep te rek en meer te maak, en is ook ’n goeie bron van proteïen.
■ 500 g (1 pakkie) rooilensies, 1-2 uur geweek en gedreineer
■ 3-4 liter water
■ 1 ui, gekap
■ ’n Halwe pak (125 g) spekvleis, gesnipper
■ ’n Halwe klein botterskorsie, geskil, ontpit en in blokkies gesny
■ 3 wortels, geskraap en in ringe gesny
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days