Landbouweekblad

Jagersfontein – waar gaan die hulp vandaan kom?

’n Krisis het onlangs uit die donker gat ontstaan waarin die land se mynbedryf dikwels funksioneer. ’n Slikdam se wal het op Sondag 11 September by die JDP-diamantmyn op Jagersfontein gebreek.

Manie is bevrees vanweë daarvan sal die boere van Jagersfontein, wie se plase, diere en inkomste deur slikwater meegesleur is, moet hoop op eise teen die myn wat vir dié ramp verantwoordelik is om vir hul skade vergoed te word. Waar hul hulp intussen vandaan gaan kom, bly ’n ope vraag.

Die departement van aangedui dat hy nie vir die ramp verantwoordelik is nie en die voorval nie tot ’n amptelike ramp verklaar is nie. Daarom is hy nie van plan om die betrokke boere te hulp te snel nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related