Landbouweekblad

KENNIS EN NUGTER HULP JOU PANTSER WANNEER KWIK STYG

KENNIS en toegang tot bemiddelingsvermoëns is uiters belangrik om konfliksituasies te ontlont

Só sê kenners na aanleiding van gebeure op 9 April in Mpumalanga wat tot die dood van twee mense en die inhegtenisneming van onder andere vier boere gelei het.

Die eienaar van die plaas Pampoenkraal in die Wakkerstroom-Piet Retief-omgewing het bure se hulp ingeroep toe lede van ’n nabygeleë gemeenskap ’n onwettige optog op die plaas gehou het. Twee betogers is doodgeskiet.

Volgens is vier plaasboere, ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related