Kuier

MAAK SÓ JOU LAS LIGTER

Ons trek al by einde September, wat beteken die winter is amptelik verby. En ons weet die gebruiklike “spring cleaning” het seker al volstoom in baie huise begin. Elke liewe meubelstuk word weggeskuif sodat daar ordentlik afgestof, gevee en gemop kan word. Die gordyne moet vervang word om die nuwe, ligter seisoen te weerspieël en die dik winterklere moet weggepak word sodat die ligter, somerklere weer voor in die kas kan lê. Ons wil die koue verdryf en die warmte innooi.

As kind was ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Vermy Sorge Met Saambly
Of jy nou saam met iemand bly uit nood oor die lewe so duur is en jy nie ‘n plek van jou eie kan bekostig nie, óf omdat jy in ‘n verhouding met die ander persoon is – saambly is nie perdekoop nie. Wat dalk begin het as groot pret, kan in ‘n nagmerrie
Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Toe haar ouma in 2020 aan covid oorlede is het Sharney Blackway (29) van Boksburg besluit sy wil gesonder leef. Sy wou nog lank hier wees vir haar dogtertjie wat daardie jaar gebore is. Sy't ‘n keto-dieet begin volg en die vetjies het weggesmelt. (Sy

Related