Huisgenoot

OUERSKAPSTRYD 3 BABAS RYKER; 4 ARMER

SES jaar lank het die twee susters alles probeer om swanger te raak – en toe, eindelik, die blye nuus: ’n Drieling is op pad vir die een, en ’n vierling vir die ander. Maar nou is twee beelde die simbool van hoe tragies verskillend Merelda Verster en Merwede van Tonder se uitdagende pad na ouerskap sou eindig.

In Bahrein, waar Merelda en haar man, Johandré, skoolgee, staan vier skilderdoeke. Daarop pryk hul vierling se name: Miné, Zian, Hanke en Luka, met ’n handen voetafdruk daarby.

Dié foto is by die vierling se gedenkdiens geneem nadat die ouerpaar verlede jaar te gou van hulle moes afskeid neem in ’n Bahreinse neonatale waakeenheid.

Duisende kilometers van daar af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related