Huisgenoot

DIE EEN VAL; DIE ANDER VAL DE VIE

’NBLONDINE wat bekend geword het as die skelmpie van een van die land se mees omstrede sakemanne leef oënskynlik nog luuks, al het hy sedertdien tot ’n val gekom. Dis die soort storie waaroor die buurt sou gons.

Daarom sou jy dalk verwag hier op die spoglandgoed Val de Vie in die Paarl se wynlande sal mense tog te lekker skinder oor hul buurvrou Berdine Odendaal wat die nuus gehaal het as die minnares van die Steinhoff-grootbaas, Markus Jooste. Haar naam duik hoeka nou weer op in ’n nuwe Showmax-dokkie, Steinheist, wat gaan oor die maatskappy se ineenstorting nadat daar na bewering met sy geldsake gekonkel is. En dit laat kykers wonder: Wat het intussen van haar geword?

Val de Vie is ’n luukse landgoed met breë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related