Huisgenoot

DIE NUWE BERDINE

SY WAS glo die skelmpie van die skatryk sakeman; die ander vrou agter die skerms. Iemand wat sekerlik ’n geheim moes bly in die getroude man se lewe.

Maar nou weet almal van haar – en sy probeer haar lewe versteek van die wêreld wat wag op nuus oor die gevalle Steinhoff-sakeman.

Toe die wêreld die eerste keer van Berdine Odendaal kennis geneem het, het foto’s haar gewys in ’n bikini op ’n balkon – ’n smeulende blondine wat baai in die gloed van ’n luukse lewe en gemaklik voor die kamera pronk.

Daarna is sy afgeneem by ’n polowedstryd op die luukse Val de Vie-landgoed in die Paarl waar sy woon. Toe het sy gemaklik gefuif in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi