Huisgenoot

JA, EK HET MEER AS ’N HALFMILJARD GESTEEL

VIR Aspoestertjie is dit nou pampoentyd.

Die vrou in die hofbank lyk afgemat – diep kepe is onder haar oë sigbaar. Ja, haar donker hare is netjies na een kant gekam en haar blou top mooi gestryk. Maar sy is allermins die glansprinses van weleer. As jy haar op straat raakgeloop het, sou jy dalk nie twee keer kyk nie.

Dis net as jy haar jare gelede geken het dat jy sal weet Hildegard Pieterse (49) was eens ’n prentjie van luuksheid en weelde.

Die soort vrou wie se rokke, ontwerp deur die befaamde Diaan Daniels nogal, met juwele uit Indië getooi was. ’n Vrou wat 11 rygoed (waaronder ’n Porsche, Ferrari en twee Range Rovers) besit het.

Dié wat haar “Boksburg se Aspoestertjie” genoem het, het nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers