TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Kan julle nie asb iets aan die agtergrondmusiek doen nie? Mens kan partykeer nie hoor wat gesê word nie. Met Hannes Aan Huis was die musiek so hard dat ons Hannes nie kon hoor nie. As hulle wil oefen, laat hulle dit op ’n ander plek doen – nie in programme nie. – ANONIEM, PER SMS

Ek is nie seker wat presies jy bedoel met “as hulle wil oefen” nie, maar ek hoor jou oor die agtergrondmusiek. So belangrik soos wat dit is, is dit steurend wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related