TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Goeie dag. Hoekom saai julle Spoorloos so vroeg in die oggendure of 12 uur die nag uit, maar ander goed word oor en oor gedurende die dag, bv. Kwêla Hannes Aan Huis herhaal. Ag, en vele meer. Maar Spoorloos bv. 2 uur in die nag. Nêrens deur die dag nie. Asb. tog kyk daarna. Groete. – ANONIEM, PER SMS

Beste anoniem. Die meeste aanddramas (wat ná sepies uitgesaai word) het ’n ligte ouderdomsbeperking en is nie geskik om deur die dag uitgesaai te word nie. Dis maar om te keer dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related