Huisgenoot

'N BOEK IN ELKE HOEK

NOG voor jy in die huis instap, weet jy sommer hier woon ’n boekliefhebber. Dit rúik skoon soos boeke.

Die voorstoep is ’n leser se droom: ’n gerieflike bruin leerbank waarop jy net wil insink, met ’n klein koffietafel en twee leunstoele langsaan. Als gereed vir lees.

En daar is oral boeke – op die tafel, langs die rusbank, agter die rusbank, hoog opgestapel in boekrakke. In die huis is daar nog. Elke vertrek buiten die kombuis is vol boeke.

Roza Pretorius besit trouens meer as 50 000 boeke wat almal om ’n plek in haar huis in Muckleneuk, Pretoria, meeding. Elke rak is boordensvol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related