TV Plus Afrikaans

Tragiese troudag

Die pad na die kansel was nie maklik vir die duifies Anton (Dean Richard Olivier) en Nicolene (Gretchen Ramsden) nie. Hulle moes verskeie struikelblokke in hul verhouding oorkom en daar was in 2018 groot teenkanting teen hul romanse omdat dit begin het as ’n fling toe Anton nog op skool en Nicolene sy onderwyseres was. Tog het hulle vir mekaar lief geraak en Nicolene het haar werk by die Hoërskool Arendsvlei opgegee om haar en Anton se verhouding te koester.

Kort daarna het sy na haar tuisdorp, Springbok, teruggegaan en Anton het agterna getrek, maar iets het daar lelik skeefgeloop en Anton het sak en pak na Arendsvlei teruggekeer.

In Junie (Marlon Swarts), aan haar sy. Justin was groen van jaloesie oor Anton en die band wat hy met Nicolene het, en wat net sterker geword het toe hulle weer in mekaar se geselskap was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related