TV Plus Afrikaans

’n Kolk van emosies

Sekere karakters en storielyne in Arendsvlei laat ’n blywende indruk, soos Steve Mortlock (Elton Landrew) wat in 2020 deur Ingrid (Rehane Abra-hams) vermoor is, en die verhaal van verbode liefde tussen die onderwyseres Nicolene (Gretchen Ramsden) en die destydse leerder Anton (Dean Richard Olivier) in 2019. Hul liefde was opreg, maar hulle is lelik uitmekaar, wat op albei letsels gelos het.

Anton en Nicolene het geglo hulle het van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related