Nuutbegin
BRENDA staan tevrede terug en bewonder haar handewerk. ’n Galop van perdehoewe laat haar omkyk, en sy wag Hendrik glimlaggend in. Hy bring sy perd tot stilstand onder die boom en haak die leisels aan ’n tak vas.
“Sjoe, skat, jy het gewikkel!” sê hy verbaas, en laat sy wenkbroue boog.
“Ja, hoe lyk dit vir jou?” vra sy, gretig vir positiewe terugvoer.
“Hm, dis … helder en duidelik …” “Jip, posbusrooi. Ek het nog altyd daarvan gedroom om eendag so ’n rooi huis te kan hê.”
Hendrik tel haar spontaan op in sy arms en draai haar in die rondte. Te laat sien hy die rooi kwas nader kom en kry ’n haal rooi verf oor sy neus.
“Ag nee, sies, nou is ek net so besmeer soos jy!”
“Toemaar, dit het ’n waterbasis en was maklik af. Jy moet darem ook ingelyf word by ons nuutgeverfde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days