TV Plus Afrikaans

‘Dis net ’n spel’

s daar iets is wat jy van 7de Laan en sy Hillside-inwoners kan sê, is dit dat hulle hoogs patrioties is. En dis glad nie anders nie noudat die internasionale rugbyseisoen in die land afgeskop het. “Dis ’n groot ding in Hillside. Almal is rugbymal – en my karakter Werner is een van die grootste rugbyfanatici,” sê Zak Hendrikz, wat erken hy is effens minder geesdriftig (lees meer langsaan). “Werner gaan na sy vrou, Tanya (Liezl de Kock), en seun (Daniel Coetzee) en vertel hulle hy het kaartjies vir die Springbokrugbywedstryd teen die All Blacks in Nelspruit (die werklike wedstryd word op Saterdag 6 Augustus in die Mbombela-stadion in Nelspruit gespeel).” Hulle is almal opgewonde oor die wedstryd en Werner vertel sy baas DeWet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related