TV Plus Afrikaans

Karakters en vroue van staal

p 7 Augustus 2012 het die aktrise Je-ani Swiegelaar die eerste keer by die deure van die Binnelanders-stel ingestap om in verpleegster Naomi se skoene te klim. “Ek onthou die dag nog goed,” sê Je-ani. “Ek het die vervaardigers baie mooi gevra of ek net in die oggende tonele kon skiet, want ek het nog my laaste paar weke as onderwyseres by ’n naskool in Pretoria voltooi. Ek het vlinders in my maag gehad! En ek het ook ’n embarassing oomblik gehad met – wat die rol van verpleegster Daleen gespeel het,” bieg Je-ani. “Ek het aangegaan oor hoe ons saam studeer het en hoe bly ek is om saam met haar te werk. Maar Desiré het nie so geesdriftig daarop gereageer nie, want sy kon my glad nie onthou nie!” Vandag lag Je-ani en Desiré lekker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related