Huisgenoot

TOT SIENS, MY LAAN

IN STAPELS bokse in die sitkamer wag haar lewe om na Kaapstad verskuif te word.

En ja, dis vir haar swaar, sê Ingrid Paulus. Want dis veel meer as net die Goudstad wat sy groet. Die trek is ook simbolies van 23 jaar in 7de Laan wat sy agterlaat.

Totsiens aan die bekende stel wat soos haar eie huis geword het, totsiens aan geliefde kollegas, skrywers, reggiseurs, die kameraspan … En vaarwel aan haar karakter, Vanessa, in wie se vel sy so lank gelewe het.

“Ek kom nog tot verhaal,” sê Ingrid (46) toe Huisgenoot by haar kuier presies ’n week nadat die laaste tonele van die sepie geskiet is. “Ek mis my mense … my Laanfamilie.”

Dis nie asof sy nie gewoond is aan rondskuif nie. Sy en haar man,), gewoon toe Denver se werk as akteur en regisseur hom in die Kaap gehou het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related