Kuier

marco STAAN STERK

O ns ken hom as Tim, die power player in Ruiterbosch wat kykers al té dikwels sommer lekker die harnas injaag.

Maar hoewel Tim 'n engeltjie op die een skouer het en 'n duiweltjie wat in sy ander oor fluister - een na wie hy glads te dikwels luister - is Marco Spaumer (30), wat Kaapstad in Oktober nou al vir 'n halwe dekade sy tuiste noem, sy eie man en 'n kreatiewe gees wat nie sy ore vir nonsens uitleen nie.

Marco is deel van 'n tweeling. Sy ling, Marcel, het tot einde verlede jaar ook by Suidooster gewerk, maar was agter die skerms deel van die skrywerspan.

Hierdie Spaumer vinkel en koljander het sedert vyfjarige ouderdom by hul ma gebly ná 'n egskeiding “en ons het bietjie all over grootgeword” vertel Marco.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related