1 Julle het nie van die begin af patats verbou nie. Wanneer het julle daarmee begin?
Ons het eers so twaalf jaar gelede patats die eerste keer begin plant.
2 Wat het julle laat besluit om patats deel van die boerdery te maak?
Ons het nog ’n lyn gesoek wat goed by die aartappels en uie inpas en wat ons in rotasie kan plant. Dan