Tuis

‘Reg in ons kraal’

WIE WOON HIER? Jeanine en Loubser Theron en hulle drie seuns, Tobias (6), Joshua (4) en Simon (9 maande)

WAAR Die gasteplaas Britskraal, 10 km buite Strydenburg, Noord-Kaap-Karoo

GROOTTE 290 m²

As mens KwaZulu-Natal se lowergroen heuwels gewoond is, hou die Karoo se stofvlaktes maar min bekoring in. Dit was ook aanvanklik Jeanine Theron se gevoel oor die plaas buite Strydenburg wat sy in 2011 by haar pa, Pieter Claassen, geërf het.

Pieter, oorspronklik ’n beesboer van Vryheid, het meer as 20 jaar gelede dié skaapplaas as ’n belegging gekoop. Hy het dit meestal van ’n afstand bestuur, daarom het Jeanine nooit ’n emosionele band met die plek gevorm nie. “As studente het ek en my man, Loubser, in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf

Related Books & Audiobooks