Jou u-ieke uitkyk op die lewe strek verder as jou fotografie – vertel o-s va- jou skryfwerk.
Om eerlik te wees kan ek nie regtig skryf nie. My vrou, Lynn, moet alewig my taalfoute regmaak. Ek skryf soos ek foto’s neem, met ’n eienaardigheid en ’n vreemdheid. Ek voeg dinge op ’n lukrake manier saam.
Só ook met my fotografie – ek druk nie vinnig die sluiter nie. Ek vat my tyd met ’n foto. Ek het my waarnemingsvermoë geslyp om dinge te soek wat ongewoon is. Ek máák eerder foto’s as