Huisgenoot

DIE JAGTER VAN WEERLIG

EE SIEN myself as ’n soort storm chaser: Ek jaag na waar daar weerlig is.

Ek weet nie hoe om dit te beskryf nie. Dit is iets wat min mense regkry om te doen. Daar is vreeslik min weerligfotograwe wat die volle definisie van ’n straal kan vasvang.

Ek het net hierdie vermoë om myself op die regte tyd op die regte plek te vind. Om naby aan die aksie te wees.

Dit is amper soos om die high score in Space Invaders te kry – jy jaag heeltyd vir daardie high score. Dit is ’n bietjie verslawend.

Die spogfaktor speel ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related