Baba & Kleuter

WAG ’n bietjie!

“BABAS WAT ONSEKER EN ANGSTIG GROOTWORD EN NIE LEER OM HUL OMGEWING TE VERTROU NIE, IS DIKWELS MEER ONGEDULDIG EN GEFRUSTREERD EN NIE IN STAAT TOT UITGESTELDE BELONING NIE”

Hier en daar kry mens ’n lankmoedige kind, maar vir die meeste kleingoed is dit baie moeilik om te wag vir iets wat hulle begeer. Om geduldig te kan wag is ’n aangeleerde vaardigheid – een waarmee ouers gerus moeite kan doen sodat hul kind dit kan baasraak, want dis een van die sleutels tot toekomstige geluk. Die vermoë om te wag lei tot geduld, respek, selfdissipline en suksesvolle verhoudings.

Wees versigtig om nie te vroeg daarop aan te dring dat jou kind geduld leer nie. In haar eerste twee jaar is ander dinge belangriker, soos haar behoefte aan sekuriteit, liefde en vertroue, sê Sanet Verster, ’n opvoedkundige sielkundige van Kaapstad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related