Kuier

MA MAAK ’N PLAN

Toe Melissa Botha (46) van Johannesburg se kind op 18 maande gediagnoseerword met ’n baie seldsame genetiese afwyking, sou dié bedroefde mammie nie kon raai dat dit aanleiding sou gee tot die geboorte van haar besigheid, Raising Aidan, nie.

Aidan, nou 12, is in Maart 2011 gediagnoseer met Costello-sindroom. Volgens Kids Health se webtuiste is Costello-sindroom '’n baie seldsame genetiese toestand. Dit kom voor wanneer daar ’n mutasie in die HRAS-geen is. Dit gebeur in ’n kind se DNS voor geboorte. Costello-sindroom veroorsaak probleme wat die hart, spiere, bene, vel, brein en rugmurg aantas.Ten tyde van Aidan se diagnose was hy slegs die tweede kind in Suid-Afrika wat met hierdie siekte gediagnoseer is.

Uit desperaatheid en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related