Landbouweekblad

SKOENE VAN GELOOF

Wat verkoop Jessie’s Nature Inspired alles?

Ons vervaardig ons eie klerereeks, asook produkte van egte leer hier op Worcester. Al ons produkte word met die hand gemaak en is eg Suid-Afrikaans. Die leerreeks sluit skoene, handsakke en gordels in. Hoewel ons hoofsaaklik op vroue konsentreer, maak ons ook manskoene.

Hoe het die idee ontstaan?

Ek is ’n eintlik ’n skoonheidsterapeut wat 15 jaar lank my salonne gehad het. My seun moes ses jaar gelede gaan studeer en ek het gebid vir ’n groter inkomste. Hierdie wonderlike geleentheid het oor my pad gekom, al het ek niks van skoenmakery geweet nie.

Ek het ’n man ontmoet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad3 min read
Noordwes Toer 2024
Dit was vir Noordwes ‘n groot voorreg om die toer aan te bied van 5 tot 8 Maart 2024. Die toer het die hele Noordwes deurkruis. Ongelukkig het die toer weer in ‘n kritiese droogte geval. Orals het die veld wit geword en het die gesaaides swaar gekry.

Related