Landbouweekblad

‘Die handrem van my lewe word opgetrek . . .’

Dit klink asof iets sonder ’n naam JohannOosthuizen voorheen gejaag het. Hy was, in sy eie woorde, ’n “besige bytjie”. In sy laat 20’s, toe hy baas van sy eie regspraktyk was, met hoëprofielkliënte van wie jy in die koerant sou gelees het, het hy homself die doelwit gestel om teen sy 35ste verjaardag R1 miljoen kontant in die bank te hê. Op 45 wou hy “werk omdat ek wil, nie omdat ek moet nie”.

Die spertyd vir die eerste doelwit het byna aangebreek – hy was ’n raps ouer as 34 – toe hy met sy BMW (die derde BMW wat hy teen daardie stadium al besit het) van die N12 noord van Kimberley af gery het. Die motor is afgeskryf en iets – vermoedelik ’n waarmee ’n draadheining gespan was – het deur die motorvenster gebars, sy skedel deurboor en ’n stuk van sy brein aan flarde geruk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related