TV Plus Afrikaans

Seisoene van die lewe

Dinge Van ’n Kind

Seisoen 1 kykNET (*144) Dinsdae 20:00

Die wel en wee van die tiener Mart Vermaak, wat teen die onstuimige politieke agtergrond van die laat 1970’s en vroeë 1980’s grootword, het lesers 28 jaar gelede in die bekroonde skrywer Marita van der Vyver se boek Die Dinge Van ’n Kind aangegryp.

Die boek is in die vroeë 1990’s deur die ontslape skrywer Harry Kalmer in ’n verhoogdrama verwerk, en in 2019 weer in ’n eenvrouvertoning met Cintaine Schutte (aanbieder van die reeks Huisgenoot Blokraaibestes op VIA) in die hoofrol, omskep.

Maar dit was nie die einde van Mart se storie nie: Haar verhaal word nou weer in ’n boeiende gelyknamige dramareeks van tien episodes hervat. Anders as die boek, maak kykers nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 19:00
@ETVSA @ETV @ETVONLINE Weekdae e.tv (*194/Oopenvie 104) 19:00 H Weekdae e.tv 11:30 O Sondae e.tv 08:30 Soka het Nomsa probeer troos oor haar besigheid, Funani was vasberade om Ona soos familie te laat voel, en Faith het die waarheid oor Sh

Related