Huisgenoot

75 M SE VAL; TOG LEEF EK

ENKELE minute is sy wakker en onthou sy die gevoel hoe sy in haar motor deur die lug sweef. Dan word alles donker…

In daardie vlietende oomblikke van bewussyn het Lucy Thomas (25) nie besef dat sy erg beseer in die wrak van haar wit Volkswagen Polo teen die hang van Chapmanspiek lê nadat sy by die kranspad afgestort het nie.

Haar volgende herinnering is die gerusstellende stemme van die paramedici wat haar na veiligheid ophys. “Hulle het vir my gesê ek is veilig. En toe verloor ek weer my bewussyn,” vertel Lucy vandag uit haar Groote Schuur-hospitaalbed.

Eers ure ná daardie paaiende stemme op die berg het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related