TV Plus Afrikaans

Bash by ’n kruispad

Seisoen 2 van die mediese dramareeks Transplant, Maandae op Universal TV (*117) om 20:00, het vroeër in April begin met die personeel van die York Memorial-hospitaal wat gesteier het toe die hoof van die hospitaal se noodmedisyne, dr. Jed Bishop (John Hannah), aan die einde van die laaste episode van seisoen 1 voor hulle ineenstort weens ’n beroerte. Met Jed wat steeds buite aksie is wanneer ons terugkeer, moet almal gewoond raak aan die nuwe baas, die ietwat onvoorspelbare dr. Mark Novak (Gord Rand).

Die ander groot skok van die begin van die seisoen beantwoord ’n vraag wat ons almal aan die einde van seisoen 1 gevra het: “Wie is dit daardie?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related