VRA DR. PATRICIA
Apr 08, 2022
3 minutes
Rug jeuk erg
Vraag
WAT KAN GEBRUIK WORD?
Dokter, my rug jeuk heeldag nie, maar sodra dit aand word, jeuk dit verskriklik. Wat buiten Allergex kan ek gebruik? KRAPPER
Antwoord
BESTE KRAPPER
Dis uiteraard baie frustrerend en kan slaap negatief beïnvloed en ’n kettingreaksie tot gevolg hê. Die mediese term vir die toestand is nocturnal pruritus (nagtelike jeuk) en is nogal baie algemeen.
Die oorsake is nie heeltemal duidelik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days