TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

VERLEDE KEER

Jack was in ’n tweestryd oor die pyn wat hy vir JJ veroorsaak het nadat Jack vir Haley ontmasker het as ’n burger sonder dokumente, Ben wou sy verhouding met Ciara beëindig, en John het iets by Leo gesteel.

IN DIÉ UITGAWE

Terwyl Kayla vir John en Brady vertel verpleegster Shelly is dalk by Marlena se vergiftiging betrokke, konfronteer Shelly vir Diana en dreig om haar te verklap. Stefan en Gabi het ’n hewige argument oor Gabi Chic, John sit by Marlena se bed en spoor haar aan om vas te byt, en Leo loer in. Die alarm op Marlena se monitors gaan af en Kayla en Sarah probeer haar red, en Marlena wat steeds in ’n koma is, droom sy is vasgevang tussen die hemel en die hel.

Kayla vertel Eli sy dink Kristen het dalk met Marlena se aarvoeding gepeuter, en Leo wonder of Diana dalk wil hê Marlena moet sterf. Eric maak ’n belofte aan God om van Sarah weg te bly as God Marlena laat leef, en Ciara konfronteer Ben oor weer vir Stefan werk nadat hy Ben gedwing het om Gabi te ontvoer.

SPELERS: Abby (Abigail) Deveraux Marci Miller •Abe Carver James Reynolds •Adrienne Kiriakis Judi Evans •Andre DiMera Thaao Penghlis •Anjelica Deveraux Morgan Fairchild •Anna DiMera Leann Hunley •Anne Milbauer Meredith Scott Lynn •Arianna Harper & Sydnee Udell •Austin Reed Austin Peck •Ava Vitali Tamara Braun •Belle Martha Madison •Ben Weston Robert Scott Wilson •Bo Brady Peter Reckell •Bonnie Lockhart Judi Evans •Brady Black Eric Martsolf •Caroline Brady Peggy McCay •Carrie Brady Christie Clark •Charlotte DiMera Matilda Hanna and Chloe Teperman •Chad DiMera Billy Flynn •Chille Dot-Marie Jones •Chloe Lane Nadia Bjorlin •Ciara Brady Vivian Jovanni •Claire Brady Olivia Rose Keegan •Diana Cooper Judith Chapman •David Banning Gregg Marx •Doug Williams Bill Hayes •Deimos Kiriakis Vincent Irizarry •Eli Grant Lamon Archey •EJ DiMera Trey Baxter •Eric Brady Greg Vaughan •Eve Donovan Larson Kassie DePaiva •Gabi Hernandez Camila Banus •Haley Thia Megia •Hattie Adams Deidre Hall •Holly Oakley & Taytum Fisher •Hope Brady Kristian Alfonso •Jack Deveraux Matthew Ashford •Jennifer Horton Melissa Reeves •JJ Deveraux Casey Moss •John Black Drake Hogestyn •Jordan Ridgeway Chrishell Stause •Julie Williams Susan Seaforth Hayes •Justin Kiriakis Wally Kurth •Kate Roberts Lauren Koslow •Kayla Brady Mary Beth Evans •Kirsten DiMera Eileen Davidson •Lani Price Sal Stowers •Leo Stark Greg Rikaart •Lucas Horton Bryan Dattilo •Maggie Horton Suzanne Rogers •Melinda Trask Tina Huang •Marlena Evans Deidre Hall •Mimi Lockhart Farah Fath •Paul Narita Christopher Sean •Philip Kiriakis John-Paul Lavoisier •Rafe Hernandez Galen Gering •Rex Brady Kyle Lowder •Roman Brady Josh Taylor •Sarah Horton Lindsey Godfrey •Sami Brady Alison Sweeney •Shawn Brady Brandon Beemer •Sheila Tionne (T-Boz) Watkins •Sonny Kiriakis Freddie Smith •Stefano DiMera Joseph Mascolo •Stephanie Johnson Shelley Hennig •Stefan DiMera Tyler Christopher •Steve (Patch) Johnson Stephen Nichols •Susan Banks Eileen Davidson •Ted Laurent Gilles Marini •Theo Carver Kyler Pettis •Thomas DiMera Asher Morrisette •Tripp Dalton Lucas Adams •Victor Kiriakis John Aniston •Will Horton Chandler Massey •Xander Kiriakis Paul Telfer

VERLEDE KEER

Sena was ongemaklik met Emrah se teenwoordigheid in Die Put, Baykal het belangrike inligting oor homself onthul, en Selim is amper doodgemaak. Vartolu het Idris van sy verlede vertel, en Selim en Nazim het besef hulle het iets gemeen.

IN DIÉ UITGAWE

Emrah en Selim ontdek die waarheid oor mekaar, Celasun soek steeds wraak vir sy pa se dood, en Vartolu het ’n voorstel vir Yamaç. Die nuweling Elvis krap dinge om in Die Put, en ontstellende nuwe inligting oor Alico se verlede word onthul. Die Koçovalı-familie staan voor een van sy grootste uitdagings, Celasun het ’n geheime ontmoeting met Emrah, en die Koçovalı’s span saam met Vartolu om hul vroue te vind en bevry.

Nazim is almal in Die Put een tree vooruit, Yamaç en Vartolu het ’n plan om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related