Weg! Ry & Sleep

Pak die langpad in ’n woonstel-op-wiele

Die lekkerste ding van ’n langpadreis is dat jy nooit presies weet wat die dag alles inhou nie. Ja, jy het natuurlik ’n sekere roete wat jy moet volg en ’n slaapplek wat jy vanaand wil haal, maar die tyd tussenin is dikwels soos ’n splinternuwe inkleurboek wat eers padlangs kleur kry.

Toe ek byvoorbeeld vanoggend opstaan, sou ek nooit kon raai dat ’n lama my later vandag gaan byt omdat ek gesê het hy het ’n haarsnit soos ’n Australiese rugbyspeler nie.

En nou sit ek met ’n blou kol op my rug. Ek lag saam met Sam, my ander helfte, wanneer sy ’n foto neem, want dit is oomblikke soos hierdie wat ’n vakansie onvergeetlik maak.

’N WYE DRAAI

Die lama is deel van ’n versameling diere by die Fynbos-gasteplaas se reddingsentrum buite Tulbagh. Sam kan nie ’n alpakka of lama weerstaan nie, en daarom móés ons net stilhou. Hier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related