Huisgenoot

REG VIR VEG NÁ 2DE KANKER-SKOK

REEDS 33 jaar in remissie – dít was die storie wat die omroeper Mark Pilgrim vanjaar vir die wêreld wou vertel. ’n Storie van hoop en oorwinning oor kanker.

Op 4 Februarie het hy ’n foto op Instagram geplaas vir Wêreldkankerdag. Daarop was die nommer 33 op sy palm geskryf. Maar die ink was skaars droog toe hy die ontstellende nuus kry: Hy het fase 4- longkanker.

“Ek het dit nie verwag nie,” sê Mark toe ons hom in die Hot 102.7-ateljee in Johannesburg ontmoet waar hy ’n oggendprogram aanbied. “Min het ek geweet dit lag vir my, want ek het dit vanselfsprekend toe reeds gehad. Dit is al ’n ruk daar. Ek weet nie presies hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related