Huisgenoot

Silwerskerm-kortflieks

PUNTE

A Almal

D Dwelms

G Geweld

Gr Gruwel

N Naaktheid

O Ouerdiskresie

S Seks

T Taal

V Vooroordeel

DIE 10de kykNET Silwerskermfees vind van 23 tot 26 Maart plaas. Hierdie fees word die eerste keer in ’n hibriede formaat aangebied – by The Bay Hotel in Kampsbaai, Kaapstad, waar uitgenooide gaste die fees kan geniet, en aanlyn vir almal op die Silwerskermfees se webtuiste, silwerskermfees.co.za. Hier is van die kortflieks wat te sien is. Blaai om om oor van die vollengteflieks te lees.

MY BESKERMER

25 MAART OM 15:00

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related Books & Audiobooks