Weg! Platteland

Kweek jou eie rissiebende

Wat is die punt van ’n soetrissie wat nie deur hitte – ’n roosterelement, oond of ou swart gietysterpan – gelouter is nie?” vra die Britse kosskrywer Nigel Slater in sy groentebybel, Tender.

“Met hulle wasagtige plastiekskil en bittermin sap bied rou groen soetrissies nie veel meer as eentonige krakerigheid nie… dit voel eintlik altyd uit plek en ongemaklik in watter gereg jy dit ook al gebruik. Maar wag net tot die vrugte ryp en sonsak-oranje of bloedrooi word (party variëteite bly altyd groen) sodat jy dit oor ’n oop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland15 min read
Woeker Met Winter Se Oorvloed
BEDIEN BY DIE KAGGEL SAAM MET ’N STORIE Turkse rooilensiesop met Persiese platbrood DEUR NA DIE TAFEL WAAR BIBER DOLMAS KLAAR GEDEK IS Soetrissies vol stampkoring, korente en dennepitte OPGEDRA AAN PA SE RIEMPIESTOEL Wildspastei met speserykoejawel ‘

Related