Weg! Platteland

’n Fees van geur en kleur

Spyskaart

VOORGEREGTE

Tamatie-en-knoffelsop met kaasbroodvingers

– OF –

Pampoen-en-saffraanrisotto

– OF –

Geroosterde murgbene met piekeluiesalsa op groenslaai

HOOFGEREGTE

Beleë beesfilet met parmesaangroenboontjies en aïoli

NAGEREG

Klapper-en-vanielje-malvapoeding met klapperkrummels en -vla

Tamatie-en-knoffelsop met kaasbroodvingers

Genoeg vir 4

Bereidingstyd 45 minute

Gaarmaaktyd 20 minute

JY BENODIG

10 knoffelhuisies, geskil
2 pakkies (250 g elk) kersietamaties, gewas en afgedroog
1 blik (400 g) gekapte tamaties
40 g bruinsuiker
1½ koppie (375 ml) water
1 koppie (250 ml) vars basiliekruid
½ teelepel (2,5 ml) droë origanum
½ teelepel (2,5 ml) paprika
½ teelepel (2,5 ml) fyn kaneel
¼ koppie (80 ml) olyfolie plus ekstra om voor te sit
¼ koppie (60 ml) room plus ekstra om voor te sit
parmesaankaas om voor te sit

VIR DIE KAASBROODVINGERS

4 snye witbrood, korsies afgesny
100 g gerasperde cheddar
30 g gerasperde parmesaan
40 g botter

SÓ MAAK JY

Verhit die oond tot 180 ºC en voer ’n bakplaat uit met bakpapier. Druk die knoffelhuisies met ’n mes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was
Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g

Related Books & Audiobooks