Weg! Platteland

’n Tafel vir lente

spyskaart

SNOEPHAPPIE

Neute met speserye

HOOFMAAL

Pienk beesvleis in ’n vinaigrettesous

Pampoenkoek

Slaai met geroosterde mielie, tamatie en feta

Bord met groen groente

NAGEREG

Bessies in vonkelwynjellie

Neute met speserye

Sit dié smullekker gemengde neute saam met olywe voor as ’n snoephappie – dan is ’n voorgereg heeltemal onnodig.

Genoeg vir 6-8

Bereidingstyd 15 minute

Gaarmaaktyd 45-60 minute

JY BENODIG

• 2 koppies (300 g) gemengde neute (probeer enige kombinasie van amandels, kasjoe-, pekan- en brasiliaanse neute – ons het ook hasel- en macadamianeute bygevoeg)• 4 teelepels (20 ml) worcestersous• ¼ koppie (60 ml) druiwepit- of klapperolie• 2 teelepels (10 ml) elk knoffel- en uiepoeier (kyk by Woolies of enige goeie speserywinkel)• 1 teelepel (5 ml) rissiepoeier• 3-4 teelepels (15-20 ml) sout• 1 teelepel (5 ml) gemaalde• ¼ koppie (60 ml) gekapte vars roosmarynblaartjies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi

Related