Huisgenoot

’N ROTS VIR OEKRAÏNE

OP DIE voorblad van die glanstydskrif Vogue was sy die toonbeeld van styl, maar nou word sy deur dood en verwoesting omring. Terwyl haar eweknieë in die hoofstede van die wêreld uit spogkantore werk, bevind sy haar in ’n ondergrondse bomskuiling waarvan die ligging streng geheim gehou word.

Sy is Olena Zelenska (44), die merkwaardige vrou aan die sy van die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski (44). En nes haar man is sy ’n baken van moed en durf in hul land se donkerste uur.

Toe Amerika op die vooraand van die Russiese inval aangebied het om die presidensiële gesin te ontruim, het pres. Zelenski geweier – en Olena het gekies om by haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related