Huisgenoot

MY INK MAAK MY HEEL

SY BLY in ’n yslike huis, besit kuns wat honderdduisende rande werd is en ry met ’n Porsche. Maar steeds sou min mense op die oog af kon raai sy lei ’n rykmanslewe.

Jojo Robinson het tientalle tatoes oral oor haar lyf. Net haar gesig, bors en hande is nog sonder ink.

“Mense dink ek is ’n oudgevangene of net oor die algemeen ’n slegte mens,” vertel sy.

Wanneer iemand met sulke vooroordele haar ryding sien, sal hulle nuuskierig vra of sy dan haar baas se motor bestuur, vertel sy.

Maar eintlik is Jojo een van die rykste vroue in Durban – en nou blaas () met haar modieuse ontwerpersdrag en vlymskerp tong.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related